|
Die Burger - Bok van BlerkBok van Blerk, die kunstenaar wat die liedjie “De le Rey” sing, het Vrydagaand gaste by n liefdadigheidsete op die wynplaas Alluvia, buite Stellenbosch, vermaak. Die Give Me a Chance-trustfonds, wat drie jaar gelede deur die wynmakery gestig is, poog om leerders van die Hoerskool Kylemore te help. Kaartjies is teen R750 per person verkoop. Die geld gaan gebruik word om leerders met skoolgeld, koshuisgeld, boeke, klere, sporttoeruting, en dies meer, te help.
|
Contact Details
Alluvia Specialist Winery
GPS co-ordinates: Today's Weather |