|
Liefdes DiensAlluvia Boetiekwynmakery en Gastehuis in die Banhoekvallei het hul splinternuwe proelokaal geloods saam met hul wyn, die 2005 Give Me A Chance Cabernet Sauvignon. Einaar Delarey Brugman het die “Give Me A Chance” trustfonds in 2004 gestig wat kinders in die Kylwmore-gemeenskap met beurse en ‘n mentorskapprogram ondersteun.
|
Contact Details
Alluvia Specialist Winery
GPS co-ordinates: Today's Weather |